• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
DESEMBER by die see ...

DESEMBER by die see ...

Paperback

Young Adult Fiction

ISBN13: 9798277190517
Publisher: Independently Published
Published: Dec 3 2025
Pages: 184
Weight: 0.56
Height: 0.39 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Desembermaand het uiteindelik aangebreek en die Jansens van Pretoria vertrek see toe, Mosselbaai toe om presies te wees. Maar hierdie jaar is dinge anders: geen chalets, rondawels, vakansiewoonstelle of luukse hotelkamers nie. Nee, hulle kampeer teen die strand. Nie almal hou van kamp nie en die sestienjarige Anri Jansen is geen uitsondering nie. Kamplewe stel sy eie eise, eise van 'n unieke aard. Haar twee broers, Markus (17) en die laatlammetjie, Leon, voel natuurlik anders. Met hul aankoms by die Dias by De Dekke-strandoord ontmoet hulle spoedig die Smuts-neefs, dié se eksentrieke oupa en vir Goldwin. Aldus die Smutse se twyfelagtige intelligensie is alles verseker nie pluis onder die wateroppervlak in die baai nie. Wat doen die Duitsers hier? Beplan hulle werklik om die booreiland te saboteur of is dit alles bogpraatjies om die pragtige Anri met haar groot groen oë te beïndruk. Hoe gemaak as jou nemesis op dieselfde plek vakansie hou? Kom vind uit. Kom geniet 'n vakansie saam met die Jansens. Maar net as jy kans sien ...

Also in

Young Adult Fiction