• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die avonture van Towenaar Wimpie en die Haarbolle

Die avonture van Towenaar Wimpie en die Haarbolle

Paperback

General Juvenile Fiction

ISBN13: 9798867195199
Publisher: Independently Published
Published: Nov 10 2023
Pages: 38
Weight: 0.14
Height: 0.08 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Towenaar Wimpie, Niva die wesel en Spinnie die veldmuis is op n terugtog na Koning Eldor se kasteel om te rapporteer oor die Verskriklike Tien. Hierdie wesens het almal n negatiewe impak gehad op die koninkryk en op hul eie manier is hul besig om die lewe en vreugde uit die koninkryk te suig. Koning Eldor soek slegs die beste vir sy onderdane en maak staat op vertroueling soos Towenaar Wimpie en sy diere-vriende om die koninkryk n beter plek vir almal te maak.

Te voet stap hierdie trio die Prellen koninkryk plat en beleef hulle avonture en noue ontkominge. In die proses word hul vriendskap hegter by die dag. Hulle gaan dit immers nodig hê om hul verslag te lewer aan Koning Eldor, maar meer belangrik, om dan daadwerklike aksie te neem soos hy beveel.

Also from

Neethling, Thinus

Also in

General Juvenile Fiction