Die Meisie van La Scala
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798364061096
Publisher: Independently Published
Published: Nov 16 2022
Pages: 304
Weight: 0.78
Height: 0.64 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Nov 16 2022
Pages: 304
Weight: 0.78
Height: 0.64 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Chris was voor die eeuwisseling 'n boer op die plaas La Scala aan die voet van die magtige Kolkop, iewers tussen Kimberley en Hopetown. Sy dogter, Christine, bring een naweek 'n vriendin saam met haar plaas toe vanaf die koshuis in Bloemfontein. Maryke begin dadelik die plaas verken en ontdek die kerkhof agter die besproeiingsdam. Toe sy begin uitvis wat die storie agter die graf is wat eenkant in die hoek staan teen die klipmuur, besef Chris dat hy die situasie nou baie versigtig moet hanteer om nie die twee tienermeisies die skrik op die lyf te jaag nie. Veral hierdie tyd van die jaar raak hy bewus van 'n vreemde teenwoordigheid hier op die plaas, en dit is nie sy verbeelding nie. En so begin die verhaal van die kranige Olimpiese atleet, Alice Lambrecht, en die gebeure wat in 1953 gelei het tot haar dood op die ouderdom van sewentien, hier op die plaas La Scala.
Also from
Van Heerden, Chris
Also in
General Fiction
Elizabeth Spencer: Novels & Stories (Loa #344): The Voice at the Back Door / The Light in the Piazza / Knights and Dragons / Stories
Spencer, Elizabeth
Hardcover
$38.00
Anniversaries, Volume 2: From a Year in the Life of Gesine Cresspahl, April 1968-August 1968
Johnson, Uwe
Paperback
From $14.99
Philip Roth: Novels 1973-1977 (Loa #165): The Great American Novel / My Life as a Man / The Professor of Desire
Roth, Philip
Hardcover
From $17.99
Selected Writings: Robert Musil: Young Torless, Three Women, the Perfecting of a Love, and Other Writings
Musil, Robert
Agee, Joel
Paperback
$79.43
Before Gatsby: The First Twenty-Six Stories
Baughman, Judith
Fitzgerald, F. Scott
Bruccoli, Matthew J.
Paperback
$50.74
