• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Wonderbaarlike Krag van Seën

Die Wonderbaarlike Krag van Seën

Paperback

Christian Living

ISBN10: 0473624931
ISBN13: 9780473624934
Publisher: Richard Brunton Ministries
Published: Mar 23 2022
Pages: 92
Weight: 0.13
Height: 0.19 Width: 4.00 Depth: 6.00
Language: Afrikaans

Seën is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ʼn situasie te verklaar.

Wanneer ons seën uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand - en ook onsself - of ʼn situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil hê.

Jesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te seën sodat lewens en situasies verander. Die krag van seën is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede, voorspoed en vrug wil bewerkstellig en gesondheid, sukses en beskerming skenk.

Also from

Brunton, Richard

Also in

Christian Living