Herhaling van die Verlede
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798590862061
Publisher: Independently Published
Published: Jan 5 2021
Pages: 122
Weight: 0.33
Height: 0.26 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Jan 5 2021
Pages: 122
Weight: 0.33
Height: 0.26 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Dokter Andrey Botha, ʼn belowende jong dokter, vind die liefde van sy lewe in Miranda Nel, ʼn popgesig Radiografis. Twee weke voor hul troue loop dinge egter vreeslik skeef en vlug Andrey om weg te kom van die grootste teleurstelling in sy lewe. Hy het geen idee waarheen hy op pad is nie, maar eindig op in Bloemhof, by Plek vanni Visarend. Hier ontferm Linda, die eienares, haar oor hom, sonder om te besef wat in sy verlede gebeur het, en raak hy soos ʼn seun vir haar. Sy grootste begeerte is om ʼn nuwe lewe hier teen die Vaalrivier vir homself te maak. Dit is opvallend dat hy, wat so ʼn aantreklike man is, niks met vroue te doen wil hê nie. Sal hy hier sy verlede kan agterlaat?Vyf-en-twintig jaar later benodig Linda dringend ʼn Restaurant Bestuurderes. Sy adverteer die pos in die koerant. Byna dadelik reageer ʼn jongvrou, Mirandrey Nel, op haar advertensie. Op daardie stadium beklee sy dieselfde pos by ʼn baie bekende seekosrestaurant in Bellville en wil dringend wegkom uit die stad. Linda kan haar geluk nie glo nie.Uit die staanspoor verbeel Linda haar dat die meisie bekend lyk, maar sy durf nie vrae vra nie. Wie is die meisie? Hoekom het sy Bloemhof toe gevlug? En na wie lyk sy dat dit so aan Linda knaag?
Also in
General Fiction
Elizabeth Spencer: Novels & Stories (Loa #344): The Voice at the Back Door / The Light in the Piazza / Knights and Dragons / Stories
Spencer, Elizabeth
Hardcover
$38.00
Anniversaries, Volume 2: From a Year in the Life of Gesine Cresspahl, April 1968-August 1968
Johnson, Uwe
Paperback
From $14.99
Johnny Panic and the Bible of Dreams: Short Stories, Prose, and Diary Excerpts
Plath, Sylvia
Paperback
$9.50
Selected Writings: Robert Musil: Young Torless, Three Women, the Perfecting of a Love, and Other Writings
Musil, Robert
Agee, Joel
Paperback
$79.43
Before Gatsby: The First Twenty-Six Stories
Baughman, Judith
Fitzgerald, F. Scott
Bruccoli, Matthew J.
Paperback
$50.74
