• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Kruitvat

Kruitvat

Paperback

Mystery & Thriller

ISBN10: 1497327776
ISBN13: 9781497327771
Publisher: Createspace
Published: Mar 14 2014
Pages: 218
Weight: 0.66
Height: 0.46 Width: 5.98 Depth: 9.02
Language: Afrikaans
Die jong koerantbaas op Phalaborwa, Adriaan Ferreira, het baie hooi op sy vurk. Hy het aanvanklik gedink sy koerant, Bosveld Nuus, gaan 'n rustige lewe tot gevolg hê. Want hoe moeilik kan dit nou wees om oor sportbyeenkomste en troues te skryf? Maar dié amateur joernalis sit die pot heeltemal mis. Eers word 'n swart meisie noodlottig in 'n tref-en-trap beseer en daarna volg 'n grusame moord. Twee uiteenlopende gebeure, wil dit voorkom, maar die gerugte op die dorp vertel 'n ander storie. En gemoedere loop hoog. Gooi by hierdie onstabiele situasie ekstreem konserwatief-christelike sienings, 'n Portugees wat met wapens smokkel, 'n verhouding met die verkeerde vrou en 'n vriend uit Adriaan se verlede wat ou spoke opjaag en jy het 'n kruitvat wat wag om te ontplof. Adriaan sit dalk op die grootste - maar ook die gevaarlikste storie van sy kort joernalistieke lewe. En hy is beslis nie toegerus vir dié een nie. Wat jy sien, is nie altyd wat jy kry nie.

Also in

Mystery & Thriller