• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Manne van eer

Manne van eer

Paperback

Bible StudiesChristian LivingGeneral Christianity

ISBN10: 0980270758
ISBN13: 9780980270754
Publisher: Independent Cat
Published: Dec 1 2010
Pages: 136
Weight: 0.38
Height: 0.29 Width: 5.83 Depth: 8.27
Language: Afrikaans

Hierdie boek fokus op 'n unike element in mans wat lewens rondom hulle en selfs die gang van geskiedenis verander. Dit is nie iets wat net vir 'n paarmagtige en dapper mans voorgehou is nie. Dit verg durf, uithouvermoë, getrouheid enbereidheid van mans om te dien en self hulle lewens neer te; vir ander. Die boek verwys na 'n lewens veranderende kommissie van God om te wandel in Eer; volgens Sy kode te leef as 'n alles onvattende waarde in elke verhouding. Eer kan in die openbaar gewys word, maar ook stilletjies en onopgemerk. Dit werk deur houdings van eer, woorde en optrede en gee respek, waardigheid en waarde met wie ons daagliks in aanraking kom?Dit is die hoogste vereiste van elke man.

Also from

Robinson, Drummond

Also in

General Christianity