• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
My allermooiste droom - My Most Beautiful Dream (Afrikaans - Engels): Tweetalige kinderboek van 2 jaar en ouer, met oudio en video

My allermooiste droom - My Most Beautiful Dream (Afrikaans - Engels): Tweetalige kinderboek van 2 jaar en ouer, met oudio en video

Paperback

Series: Sefa Picture Books in Two Languages

Bedtime & DreamsGeneral Juvenile Fiction

ISBN10: 3739945893
ISBN13: 9783739945897
Publisher: Sefa Verlag
Published: Feb 8 2024
Pages: 34
Weight: 0.29
Height: 0.09 Width: 8.50 Depth: 11.00
Language: Afrikaans
Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Engels), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Engels.
Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ...
Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?
En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik.
► Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.
Bilingual children's picture book (Afrikaans - English), with online audio and video
Lulu can't fall asleep. All her cuddly toys are dreaming already - the shark, the elephant, the little mouse, the dragon, the kangaroo, and the lion cub. Even the bear has trouble keeping his eyes open ... Hey bear, will you take me along into your dream? Thus begins a journey for Lulu that leads her through the dreams of her cuddly toys - and finally to her own most beautiful dream.
► Listen to the story read by native speakers! In the book you'll find a link that gives you free access to online audio and video in both languages.
► Created without the use of artificial intelligence.

Also in

Bedtime & Dreams