Ou Liefde Roes nie
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 199145564X
ISBN13: 9781991455642
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Dec 10 2024
Pages: 86
Weight: 0.24
Height: 0.18 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
ISBN13: 9781991455642
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Dec 10 2024
Pages: 86
Weight: 0.24
Height: 0.18 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die lewe het vir Mari lelike kurwes gegooi. Sy besluit om na al die ongelukkige jare in die stad, terug te keer na haar plattelandse tuisdorp, waar sy hoop sy weer vrede sal vind. Maar haar planne om 'n stil lewe te lei, word omvergegooi wanneer Japie Basson, haar ou skoolliefde, onverwags by haar voordeur opdaag. Dieselfde Japie wat haar hart as jong meisie, in seweduisend stukkies gebreek het. Die soet kom saam met die bitter toe sy besef dat sy na alles, steeds lief is vir hierdie man!. Hulle spandeer 'n aand saam, en soos die noodlot dit bepaal, sy raak swanger. Nie net met een baba nie, maar drie! Wat volg is 'n verhaal vol nostalgie, humor en emosie. Die storie ontvou met onthullings oor die verlede en dinge wat nie altyd volgens plan verloop nie.
Gaan Japie haar bystaan met die swangerskap en deel word van Mari en die drieling se lewens, of gaan hy die pad vat en wéér haar hart breek?
Also from
Bruwer, Heleen
Also in
General Fiction
Elizabeth Spencer: Novels & Stories (Loa #344): The Voice at the Back Door / The Light in the Piazza / Knights and Dragons / Stories
Spencer, Elizabeth
Hardcover
$38.00
Anniversaries, Volume 2: From a Year in the Life of Gesine Cresspahl, April 1968-August 1968
Johnson, Uwe
Paperback
From $14.99
Johnny Panic and the Bible of Dreams: Short Stories, Prose, and Diary Excerpts
Plath, Sylvia
Paperback
$9.50
Selected Writings: Robert Musil: Young Torless, Three Women, the Perfecting of a Love, and Other Writings
Agee, Joel
Musil, Robert
Paperback
$79.43
Before Gatsby: The First Twenty-Six Stories
Bruccoli, Matthew J.
Baughman, Judith
Fitzgerald, F. Scott
Paperback
$50.74
