• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Stemme uit die Hemel

Stemme uit die Hemel

Paperback

General Fiction

ISBN10: 1991455119
ISBN13: 9781991455116
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Oct 22 2024
Pages: 146
Weight: 0.39
Height: 0.31 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die nagedagtenis van 'n geliefde moet altyd voortleef in ons harte, glimlagte en dade. Met elke herinnering word opnuut 'n vuurtjie van liefde aangesteek in ons harte wat deurskemer na on glimlagte en sal uitloop op ons dade.

Ek is 'n Karoo kind wat van kindsbeen af opgegroei het in sy stilte en natuurskoon. As kind het ek grootgeword tussen twee familie plase, Wilgerbos en Lammerkraal in die Prins Albert omgewing. My familie het 'n groot rol gespeel in die vaslegging van die liefdesfondament vir die Karoo. Hul sterk geloof het ook vir my gehelp oor baie lewensberge.

Also from

Vermaak, Petrus Js

Also in

General Fiction