Vir Altyd en 'n Dag
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798592179143
Publisher: Independently Published
Published: Jan 8 2021
Pages: 188
Weight: 0.49
Height: 0.40 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Jan 8 2021
Pages: 188
Weight: 0.49
Height: 0.40 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
VIR ALTYD EN 'N DAG is alles behalwe jou gewone Anglo-Boereoorlog verhaal. Die Hattinghs bevind hulself midde die Boereoorlog. Terwyl kommandant Piet Hattingh en sy kommando veg teen die Engelse, word sy plaas Knoppiesheuwel geplunder en tot op die grond afgebrand; sy vrou en twee kinders na 'n konsentrasiekamp by Heilbron geneem.Die mooie Hendrien Hattingh, kom in opstand wanneer haar klein boetie ernstig siek raak van die kos wat hulle kry omte eet. Clive Morrison, die Engelse luitenant wat diens doen in die konsen-trasiekamp, toon empatie met die boervroue en kinders wat onder haglike omstandighede moet oorleef. Hy beveel dat klein Johannes na die siekeboeg geneem word, maar Hendrien skop viervoet vas. Sy glo dat die swartkop luitenant haar boetie wil leed aandoen. Sy het al te veel gesien en beleef, sy vertrou geen Engelsman nie. Stadigaan begin luitenant Clive Morrison vir Hendrien en ook die ander vroue in die kamp oortuig van sy goeie bedoelings deur ekstra komberse en kos aan hulle uit te deel. Uiteindelik word die Vredesverdrag gesluit. Die Hattinghs en ander gesinne is vry om terug te keer na hulle plase, of wat daarvan oor is, en die Engelse luitenant met sy manne moet teruggaan Engeland toe.Hendrien kry nie die swartkop luitenant uit haar gedagtes óf haar hart nie, maar sy het geen keuse as om van hom te vergeet nie. Engeland en Suid-Afrika is duisende myle van mekaar.En Clive? Kon hý ooit werklik van die vurige, blonde boeremeisie vergeet? Óf vrede in sy hart vind met die onreg wat gepleeg is teenoor onskuldige vroue en kinders in die konsentrasiekampe.
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
