Waar Seisoene Ontmoet
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798869526007
Publisher: Independently Published
Published: Nov 22 2023
Pages: 164
Weight: 0.43
Height: 0.35 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Nov 22 2023
Pages: 164
Weight: 0.43
Height: 0.35 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Thor en Marlene leer dat liefde nie slegs vir die jeug bestaan nie. Dit is bewys dat hartstog ʼn man se kop in enige seisoen kan laat draai en dit is beslis moontlik om jou hart enige tyd te verloor. Kupido se bogie is immers nie net in die lente werksaam nie. Ongelukkig is daar geen waarborge dat alles, altyd vlot sal verloop nie. Die verlede huiwer boonop op die agtergrond, en saam met die liefdespad wat geloop moet word, sal daar altyd uitdagings opduik wat sy eie hartseer en pyn inhou. Wysheid kom ook nie noodwendig met die jare nie. Wanneer Thor besef sy enigste ooilam het so stilweg 'n pragtige, deugsame vrou geword, en daarby saam moes hoor dat daar 'n haantjie is wat wil kom pik-pik in sy hoenderhok, moet hy noodgedwonge by Marlene gaan aanklop vir raad. Voordat hierdie liefde kan ontkiem, is daar baie aspekte wat in ag geneem moet word, raaisels moet opgelos word. Indien dit ʼn vrugbare seisoen is, kan daar langtermyn besluite geneem word. Is hierdie die geskikte seisoen vir liefde om te bot?
Also from
Fitchet, Noleen
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
