Madeliefie en die Rockstar
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798864063897
Publisher: Independently Published
Published: Oct 11 2023
Pages: 188
Weight: 0.49
Height: 0.40 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Oct 11 2023
Pages: 188
Weight: 0.49
Height: 0.40 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Hierdie hartverblydende romanse sal jou die een oomblik laat lag en die volgende oomblik laat trane afvee. Nienke is bekommerd oor haar geliefde oom wat skielik vreemd begin optree. Sy besluit om haar April-vakansie saam met hom deur te bring. Min weet sy dat haar besoek chaos gaan saai. 'n Selfbehepte sanger, het homself tuisgemaak in haar oom se huis en lewe. Maar om haar oom te help, belowe sy om die arrogante Lukas, wat sy nie kan verdra nie, 'n kans te gee om aan haar te bewys dat hy homself nie by haar oom ingewurm het vir eie gewin nie. Lukas werk hom vinnig in haar hart in. Dinge neem egter 'n wending wanneer Nienke eerstehands die glans en glorie van Lukas se wêreld ervaar. Sy ontdek vinnig dat dit nie die soort plek is waar 'n skaam madeliefie kan floreer nie. Sal hul verskille te groot wees om 'n gelukkige einde te hê?
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
