Die Jagluiperd en die Hond
Paperback
Series: Babadiertjies Van Afrika, Kinder Prenteboeke
ISBN13: 9781797679891
Publisher: Independently Published
Published: Feb 21 2019
Pages: 40
Weight: 0.26
Height: 0.10 Width: 8.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
NEW, revised November 2020 Edition. Bright, pictures that will engage children.Hierdie gedig was geïnspereer deur die ware verhaal van Kasi, 'n wees jagluiperd mannietjie, en Mtani, 'n Labrador tefie, wat 'n merkwaardige vriendskap gesmee het en lewenslank vriende gebly het...
Twee nat neuse het eendag ontmoet, Heel toevallig, elke een op sy eie missie, het hulle gegroet.Die son was hoog, dit was 'n warm dag, As die stof opwaai en jy wou sien, moes jy wag.So is Afrika se wilde vlaktes, Met lang, warm somers en sterte met stories.
Die Blitsige Jagluiperd Die jagluiperd is die vinnigste dier ter wêreld. Hy kan oor kort afstande die verbasende snelheid van 'n hondert-en-tien kilometer per uur haal. Hierdie dier behoort tot die katfamilie, maar verskil van hulle in dié opsig dat hy nie sy naels kan intrek nie. Gevolglik, en ook omdat hy met so 'n vaart oor die aarde beweeg, slyt sy naels baie gou af.Die Eensame Luiperd 'n Luiperdwelpie voer gewoonlik 'n baie eensame bestaan, omdat hy diep in 'n holte onder rotse of in 'n berggrot in die hartjie van die bos weggesteek word. Die Afrika Wilde Honde
40 PAGES, BRIGHT ILLUSTRATIONS. READ AND LEARN
Don't miss the other books in this adorable series: *The Chimp and the Dog, *Just Nuisance the Sea-Dog, *The BLT, the Bear, the Lion and the Tiger *The Cheetah and the Dog, *The Lion and the Dog, *The Elephant and the Sheep
Also in
Animals
Wings of Fire: The Dragonet Prophecy: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #1): Volume 1
Sutherland, Tui T.
Paperback
Wings of Fire: The Lost Heir: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #2): Volume 2
Sutherland, Tui T.
Paperback
Wings of Fire: The Hidden Kingdom: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #3): Volume 3
Sutherland, Tui T.
Paperback
Wings of Fire: The Brightest Night: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #5): Volume 5
Sutherland, Tui T.
Paperback
Pete the Cat 12-Book Phonics Fun!: A Box of 12 Mini-Books Featuring Short and Long Vowel Sounds
Dean, Kimberly
Dean, James
Paperback
Winter Turning: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #7): Volume 7
Sutherland, Tui T.
Paperback
Wings of Fire: The Dark Secret: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #4): Volume 4
Sutherland, Tui T.
Paperback
Bluey: Queens and Other Stories: 4 Stories in 1 Book. Hooray!
Penguin Young Readers Licenses
Hardcover
