• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Moord Oord

Moord Oord

Paperback

Mystery & Thriller

ISBN10: 1370339135
ISBN13: 9781370339136
Publisher: Smashwords
Published: May 28 2018
Pages: 84
Weight: 0.30
Height: 0.20 Width: 5.98 Depth: 9.02
Language: Afrikaans
Simoné Barnard word gekeur om by die welbekende Maison de Beauté te gaan studeer. Vir haar is dit 'n welkome uitkoms van haar ouerhuis en sy pak die jaar aan met vooruitsigte van vryheid, deels om haar eie mens te word, maar ook om haar droom te verwesenlik om mense mooi te maak. Sy ontmoet vir Andrea, Una, Logan en Heinrich en 'n vriendskapsband begin tussen hulle vorm. Die eienaars, Lana en Valentin asook die mentors by Die Oord (Dr Heleen van Dalen, Johannes Riekert, Ishita Kapoor en Kuma Minami) speel 'n rol in die vorming van die studente asook die werkers by Die Oord. Dit is egter na die twee weke induksie program wat dinge lelik begin skeef loop met die ontdekking van 'n lyk en dan.... dan word mense een vir een vermoor by Maison de Beauté......

Also in

Mystery & Thriller