• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Poskaart uit Moskou

Poskaart uit Moskou

Paperback

Mystery & Thriller

ISBN13: 9798421694724
Publisher: Independently Published
Published: Feb 23 2022
Pages: 336
Weight: 0.86
Height: 0.70 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Gebaseer op 'n ware verhaal.

ʼn Angswekkende gil weergalm in die donker gang af. Afgemete voetstappe klop onheilspellend op die harde teëls. Koue oë staar deur die loergat in die swaar houtdeur.

Ek is hier in Moskou Oblast se sanatorium. Hoe het ek hier beland - was dit deur die KGB of Vladlen Mikhailov se Vierde Departement? Hulle niksseggende kantore is mos hier naby, net ʼn paar honderd meter wes van die Kremlin, by 19 Bolshoi Znamenskylaan.

Gedagtes warrel in my agterkop. Wie het vir Gerald Bull geskiet en waarom?

Saddam het Koeweit binnegeval en oorlogswolke pak saam op die ongenaakbare warm woestynhorison terwyl ons hier in die ys en sneeu moet leef.

Die span Suid-Afrikaanse ingenieurs werk geheimsinnig agter die hoë muur om Bresjnjev se datsja.

Gila - is sy ʼn agent van die Mossad en waarom sou die Suid-Afrikaners kennis dra van Irak se Projek 144 by die Al Qaya in Bagdad?

Also from

de Villiers, Kobus

Also in

Mystery & Thriller