Roos van my Hart
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798446073375
Publisher: Independently Published
Published: Apr 4 2022
Pages: 150
Weight: 0.40
Height: 0.32 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Apr 4 2022
Pages: 150
Weight: 0.40
Height: 0.32 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die verhaal, ROOS VAN MY HART, speel af in die jare 70's. Rina, 'n stadsmeisie, begin haar toekoms as die bruid van Johan Steenkamp, op die plaas Damaron, in Suidwes-Afrika. Rina pas gou aan by die onbekende plaaslewe. Sy beleef vele geluk saam met Johan en raak geliefd onder die plaaswerkers en die omgewing se mense.
Klein Albert word gebore, haar lewe is volmaak. Totdat Johan deur die kommando's opgeroep word om vir drie maande grens toe te gaan, en Rina met die hulp van die plaaswerkers die mas moet opkom. Johan kom terug plaas toe in 'n rolstoel, gebroke en later ʼn skaduwee van die fors man wat hy eens was. Rina bid elke dag vir genesing, maar God het sy eie plan. Hy neem Rina op ʼn kruistog met vele ontberings en beproewings. Die lewe moet aangaan sonder haar geliefde Johan, terwille van klein Albert, kom Rina later tot die besef. Is geluk ooit weer vir haar beskore? Of gaan sy vir die res van haar lewe aan Johan se herinneringe bly vasklou?
Also from
Goosen, Mina
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
