• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Wrede Somer

Wrede Somer

Paperback

Mystery & ThrillerRomanceGeneral Fiction

ISBN13: 9798227844736
Publisher: Bettie Brandt Publikasies
Published: Aug 12 2024
Pages: 278
Weight: 0.71
Height: 0.58 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: English

*Wrede Somer*: Die jaar is 2016, en die wêreld is op sy kop. Millie Holiday, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder 'n spoor. Onthou jy nog waar jy was toe jy die nuus gehoor het? Daai een oomblik wat alles verander het. Die media het hul eie storie, maar jy weet daar is meer aan die saak-baie meer. Pretoria. In die hart van hierdie chaos is Jan Cronje, 'n man met groot drome, en Katinka Kruis, die meisie wat hom lief het. Saam begin hulle 'n avontuur wat dieper en donkerder is as wat enigeen kon verwag. Dit is die ware verhaal agter daardie Wrede Somer, en dit gaan jou laat wonder wat jy regtig weet.

Also from

Kriel, Kimmie

Also in

Romance