Die Prys van Geld
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798418047496
Publisher: Independently Published
Published: Feb 16 2022
Pages: 186
Weight: 0.49
Height: 0.40 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Feb 16 2022
Pages: 186
Weight: 0.49
Height: 0.40 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die jong, onervare Leonora, wat in 'n weeshuis groot geword het met geen familie, ouers of broers en susters nie, se voete word onder haar uitgeslaan deur die aantreklike Conrad Gericke. Natuurlik kan sy haar geluk nie glo nie, en sy trou sonder om te dink met die multimiljoenêr sakeman in sy super luukse kasteel van 'n huis.
Haar sukkelbestaan verander eensklaps in die rykste glansvrou in die stad. 'n Sportmotor, oorsese vakansies, juwele, klere en geld val in haar skoot. Hoekom sou hy haar gekies het, sy is nie eens mooi nie, het sy baie gewonder.
Maar... Conrad het sy eie planne met sy jong naïewe vroutjie. 'n Nimmereindigende reeks operasies word deel van sy plan. Plastiese chirurge, die duurste spesialiste, word haar vriende. Haar lewe draai om duur onthale, meesal om ander rykes te beïndruk. Sy word die glansvlinder van die stad. Dan verander haar aanbiddende bewondering vir haar ryk aantreklike man in haat en vrees. Hy bied sy beeldskone vrou aan as beloning vir saketransaksies en later...
Sy het nooit gedink dat sy haarself sou opoffer vir die klinkende klank van geld nie.
Is sy vir ewig vasgeketting aan die mens wat Conrad van haar gemaak het, of kan sy haarself vrymaak en weer opstaan?

Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40