• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Koop Die Tyd Uit

Koop Die Tyd Uit

Paperback

Romance

ISBN13: 9798837948923
Publisher: Independently Published
Published: Jun 24 2022
Pages: 176
Weight: 0.46
Height: 0.38 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
In die laat veertigs droom die jonge Anieke soos alle jong meisies oor haar toekoms. Sy sal gaan leer en haar ouers help om haar jonger broers en susters te help grootmaak.

Die noodlot besluit anders. Sy moet stad toe gaan, werk soek en vergeet van skoolgaan. Haar drome lê in skerwe. Sy vertrek met die trein, stad toe, jonk onskuldig en onkundig. Sy ontmoet Jaco, 'n treindrywer, op die trein en hy word haar steunpilaar. Hy help haar om losies te kry asook werk in fabriek, klein loon en onmoontlike lang ure op haar voete.

Jaco is haar eerste kennismaking met die stad.

Waldo, haar baas is skatryk en aantreklik maar buite bereik vir die jong fabriek meisies.

Also from

Cantoni, Ina

Also in

Romance