• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Vind Die Oorvloedige Lewe

Vind Die Oorvloedige Lewe

Paperback

General Parenting

ISBN10: 1931800731
ISBN13: 9781931800730
Publisher: Lightning Source Inc
Published: Aug 25 2021
Pages: 150
Weight: 0.41
Height: 0.32 Width: 5.83 Depth: 8.27
Language: Afrikaans

Die Bybel sê dat om jou lewe te vind moet jy dit eers verloor-en, *Michele Michaels het net dit gedoen! Dit is vrouens soos Michele wat geroep is om die voorloper vir baie vrouens te wees wat hulleself alleen vind, dikwels 'n man of kinders of familie verloor. In die eerste van haar vyf boek reeks, neem Michele ons saam op haar reis wat haar nie gelei het om te verwerf wat sy verloor het nie- maar eerder tot 'n verhouding so sterk, so vervullend en so vreedsaam dat sy 'n inspirasie vir almal van ons geword het. Alhoewel haar lewe uitmekaar moes val, het Michele, in stede daarvan 'n lewe gevind wat sy nooit gewaag droom het moontlik sou wees nie- sy het die oorvloedige lewe gevind wat Jesus gesterf het om vir haar te gee! In hierdie lewensveranderende boek, dokumenteer Michele die pad wat haar om die wêreld gelei het, letterlik, maar selfs meer-sy het haar lewe met haar Beminde Bruidegom ontdek en gevind dat ons bedoel was om Sy mees kosbaarste Bruid te wees...iets wat sy geglo het (en meeste van ons glo) net sou gebeur nadat ons sterf.

Also from

Thiele, Erin

Also in

General Parenting