• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Werkers by die Huis

Werkers by die Huis

Paperback

General Parenting

ISBN10: 193180091X
ISBN13: 9781931800914
Publisher: Lightning Source Inc
Published: Feb 11 2022
Pages: 226
Weight: 0.61
Height: 0.48 Width: 5.83 Depth: 8.27
Language: Afrikaans

Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom... -Psalms 90:12 Erin Thiele het die tyd geneem om in hierdie klein boekie die metodes en beginsels neer te skryf wat aanhou om haar lewe glad te laat verloop. Met vyf kinders wat nog in die huis is en drie wat sy nog tuisskool, terwyl sy aan die stuur is van 'n sukses volle w reldwye bediening as 'n enkelouer, was Erin nog steeds in staat om tyd te maak om meer as 'n dosyn boeke en talryke tydskrif artikels te skryf, twaalf video's en boeke op band op te neem en was sy 'n motiveringspreker vir honderde vroue dwarsoor die w reld net soos jy! Ons belowe dat hierdie boek jou konstante hulpbron sal wees om jou lewe glad te laat verloop: om jou tyd, maaltye, gemors, skoonmaak, wasgoed, strykwerk en selfs naaldwerk te organiseer en skeduleer. Of jy nou hulp nodig het om jou tyd te bestuur wat God jou gegee het, of 'n makliker manier soek om dinge gedoen te kry, jy sal oor en oor na hierdie boek verwys!

Also from

Thiele, Erin

Also in

General Parenting