• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Heinrichsfelde se Geheim

Heinrichsfelde se Geheim

Paperback

General Fiction

ISBN13: 9798364072788
Publisher: Independently Published
Published: Nov 16 2022
Pages: 226
Weight: 0.59
Height: 0.48 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
'n VERHAAL VOL GEHEIMENISSE EN INTRIGES
SAL DIE NAGESLAG VAN DIE PLAAS HEINRICHSFELDE UITEINDELIK VREDE VIND?

Elke familie het soms maar 'n geheim wat jare lank van skandes af weggehou word, en gaan dit dan saam met die persoon graf toe. Maar soms is dit nie gestand teen die gewete soos die jare aanstap nie, en neem dit dan een weerspreking om die lewe van die betrokkenes onteenseglik te kom verander.

So ook het die familieplaas, Heinrichsfelde naarstiglik 'n geraamte of twee in die buik van die Koperberge van die Namib probeer bewaar, maar helaas...

Also from

Van Heerden, Chris

Also in

General Fiction