Die Vrou wat ek Liefhet
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798408355044
Publisher: Independently Published
Published: Jan 26 2022
Pages: 208
Weight: 0.54
Height: 0.44 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Jan 26 2022
Pages: 208
Weight: 0.54
Height: 0.44 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Vir klein Zane begin die lewe nie so rooskleurig nie, maar dit verander vinnig wanneer hy deur die kinderlose Kallis-egpaar aangeneem word as baba. Net na hy twee word, raak hy ʼn sussie ryker. Hy is dadelik verlief op sy babasussie.
Ongelukkig verander hulle geborge liefdevolle ouerhuis binne die volgende maande in ʼn oorlogsveld. Nita Kallis word deur haar eens liefdevolle man, Zander, verruil vir sy sekretaresse. Dit los Nita met ʼn peuter en baba van ses maande, en onvoldoende finansies om hulle ordentlik te versorg. Nita verval in dwelms, en as dit nie vir die getroue Sofia was, die vrou wat hierdie twee kindertjies in die Kallis-huishouding versorg het, het dinge dalk nog meer skeefgeloop vir hierdie twee kinders. Sy vind hulle in ʼn woonstel in ʼn agterstraat. Honger, alleen en met geen teken van hul moeder. Sy red hul lewens deur die Mitera Sentrum vir die versorging van kinders te kontak, en te sorg dat hulle daarheen geneem word. Dit is hier waar hulle onderskeidelik deur die Baros- en Monoupolis-egpare aangeneem word. Albei word groot in ʼn omgewing waar hul net liefde en ondersteuning kry. Maar die lewe se kurfballe vir hierdie twee kinders is nóg nie verby nie.

Also from
Krynauw, Marsofine
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40