• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Lokval van die Liefde

Lokval van die Liefde

Paperback

Series: Romantika

Romance

ISBN10: 1991455100
ISBN13: 9781991455109
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Jul 21 2024
Pages: 292
Weight: 0.75
Height: 0.61 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Allegra Calvelli se lewe is besig, maar perfek. Sy is verloof aan die man wat sy liefhet, Ivano Liberti. Deur harde werk het sy 'n suksesvolle veeartspraktyk opgebou. Die kroon op dit alles is dat sy op pad is om ook in haar sport, Ruitersport, die hoogste erkenning in te palm - die Wêreldkampioen titel.

Waarmee hierdie goedhartige, getroue kind van God nie rekening gehou het nie, is dat daar mense baie naby haar is wat deur afguns en jaloesie gedryf word. Hierdie mense se tydsberekening is perfek en die eerste verwoestende slag wat hulle beplan tref Allegra die oggend nadat sy die wel die Wêreldkampioenskap titel ingepalm het. Die verpletterende slag kom in die vorm van 'n koerantberig, met verdoemende foto's van haar verloofde en 'n ander vrou.

Also from

Krynauw, Marsofine

Also in

Romance