Waar is jou Hart
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798867420482
Publisher: Independently Published
Published: Nov 12 2023
Pages: 302
Weight: 0.77
Height: 0.63 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Nov 12 2023
Pages: 302
Weight: 0.77
Height: 0.63 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Dokter Constant Jentz, 'n pas afgestudeerde dokter van Duitsland, gaan doen sy hospitaaljaar en die res van sy praktiese opleiding in Londen.
Hy raak bevriend met 'n gesellin en hulle vriendskap groei na 'n mooi platoniese vriendskap. Nadat hy 'n dokterskongres vir 'n week bygewoon het, vind hy uit dat sy net verdwyn het. Hy word gearresteer vir die moord op Lily. Gelukkig is daar 'n ooggetuie wat kaptein Ferguson kontak en sy getuienis laat besef hulle dat Constant nie hulle man is nie. Constant raak een van die hoofspelers in die ondersoek na een moord wat later vyf moorde word. Die motief word duidelik wanneer van die meisies se liggaamsdele gevind word; hulle is vir hul organe vermoor. Kaptein Ferguson en sy span spook en stoei, maar die moordenaar is uitgeslape en het geen leidrade agtergelaat nie. Dit word dokter Jentz se grootste doelwit om hierdie monster vas te trek. Dalton Coetzee, 'n jong dokter van Suid-Afrika, kom doen haar hospitaaljaar by dieselfde hospitaal waar Constant in die Chirurgie Afdeling met pasiënte werk wat vir organe wag. As kaptein Ferguson by Constant hoor wie Dalton se ouers is, neem die saak 'n heel ander wending. Word die reeksmoordenaar gevind? Wat het Dalton se ouers met die saak te doen? Die kan wurms wat hulle oopmaak is op die einde baie groter as wat hulle ooit kon verwag.

Also from
Krynauw, Marsofine
Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
$33.25
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
From $9.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$30.40