Slagveld van Haar Hart
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798861177368
Publisher: Independently Published
Published: Sep 12 2023
Pages: 396
Weight: 1.01
Height: 0.81 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Sep 12 2023
Pages: 396
Weight: 1.01
Height: 0.81 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Keara Holm, word op die plaas Goedgeluk, naby Bitterfontein in die Namakwaland groot in die vyftigerjare. Werk is daar nie vir alle skoolverlaters in die omgewing nie. Sy word gedwing om as naïewe en onskuldige plaaskind, wat niks van die dinge van die lewe weet nie, in Kaapstad te gaan werk. Hier maak sy binne die eerste jaar kennis met die harde feite van die lewe, wat haar jong lewe radikaal gaan verander. Met geen ondersteuningsnetwerk, eerstens omdat haar familie so ver is, en tweedens omdat jongmense nie toegelaat is om oor die dinge met hul ouers te praat nie, ontaard haar hart in 'n slagveld, waar sy alleen die seer en verwoesting moet verwerk. Sy land saam met haar man in die oorloggeteisterde Suidwes-Afrika, in Oshakati. Hier moet sy probeer oorleef met 'n man wat 'n alkoholis en skisofreen is, en haar seuntjie probeer beskerm. Dit is 'n wenresep vir net nog meer oorlog en nog meer lyke in haar lewe waarmee sy alleen moet deel.
Die lewe en die liefde doen haar geen gunste nie. Haar enigste anker deur die oorloë waarmee haar lewe telkens geteister sal word, is haar geloof in haar God. Wat word van Keara Holm? Kry sy ooit weer die geleentheid om terug te gaan na haar geliefde Namakwaland en Goedgeluk? Bly haar lewe 'n slagveld, of wen sy op die einde die oorlog?
Also from
Krynauw, Marsofine
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
