Hofsaak van die Dood
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798424481185
Publisher: Independently Published
Published: Feb 28 2022
Pages: 270
Weight: 0.70
Height: 0.57 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Feb 28 2022
Pages: 270
Weight: 0.70
Height: 0.57 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Advokaat Courtney Dalton, strafreg advokaat, is bekend vir haar sukses met groot mensehandel sake, en die onreg teen vroue en kinders. Met senior advokaat Zeya Dreyer Coetzee, self ʼn oorlewende van mensehandel as vriendin en raadgewer, gaan sy van krag tot krag. Sy is baie geliefd by haar familie en kollegas. Haar verloofde, Spencer, aanbid die grond waarop sy loop. Maar dan slaan die noodlot toe... Courtney verdwyn een aand nadat sy by Zeya gekuier het. Net haar voertuig word ure later in die straat gevind waarin die hof geleë is, en waar sy byna daagliks skurke gevangenis toe stuur. Die span wat op hierdie ondersoek werk is meedoënloos en bestaan uit senior advokaat Zeya Dreyer Coetzee, met haar ondervinding van haar eie ontvoering wat haar dryf; haar man, Mantie Coetzee, ʼn FBI agent wat die hel van sy vrou se ontvoering moes deurleef; en dan agent, Jade Kendrick, ʼn vrou wat vir jare die hel van verkragting deur haar vader moes deurstaan. Hierdie span, met die hulp van baie ander, sal geen steen onaangeraak laat om hul vriendin lewend te vind nie. Wat gaan hul vind? Wie is verantwoordelik vir die verdwyning van hierdie geliefde jongvrou? Kan dit dalk vergelding wees? Gaan hulle haar kry, lewend of dood?
Also from
Krynauw, Marsofine
Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
$33.25
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
From $9.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
$30.60
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$30.40
